
=====================================================================
Di Afrikaans staan nie in woordeboeke nie (AV 5:1)
=====================================================================

Inhoudsoorsig


Di Afrikaans staan nie in woordeboeke nie

GRETIG om nuwe Afrikaanse woorde vir nuwe eise van di tyd te vind? Kyk op die Internet na die Stigting se tuisblad vir Afrikaans.

Pas is 'n lys Afrikaanse terme beskikbaar gestel vir Kurrikulum 2005, die Nasionale Onderwysdepartement se uitkomsgebaseerde leerplan wat 
teen di jaar ingefaseer moet wees en wat sy eie terminologie vereis. Veral die onderwysmense sal groot baat vind by hierdie lys waarby 
prof. Johan Combrink,   projekhoof van die Stigting, dr. Johan Anker   van die Bolandse Onderwyserskollege en dr. Nicol Faasen   van die 
Wes-Kaapse Onderwysdepartement betrokke was.

'n Lys wat aanhou groei, is $(*Rekenaarterminologie=die versameling rekenaar- en Internet terme). Hieraan werk proff. Johan Combrink   en 
Niek du Plooy   (departement informatika, Universiteit van Pretoria) en mnr. Deon Meyer   (bestuurder: Internet- en multimediasentrum, 
Sanlam).

Niemand hoef meer met 'n cursor te browse nie. Hulle kan nou met 'n loper deurblaai en sorg dat hul skyfspasie gevul word met vars, 
toepaslike Afrikaanse terme.

Die arbeidsaamheid en lewendige belangstelling in Afrikaans van mnr. Johan van Loggerenberg, afgetrede redakteur van die tydskrif Wiel,   
het 'n lys motorterme opgelewer wat dit maklik behoort te maak om in Afrikaans motorreklame te maak.

Die adres van die vermelde lyste is nuusbrokkies.html#Nuus

Terug na bo

Hierdie blad: <http://www.afrikaans.com/av516.html> Voeg kommentaar toe aan hierdie bladsy. Skryf gerus aan die redaksie.  Kopiereg (c) 
Stigting vir Afrikaans 1999     Blaai terug | Blaai om
.

Enige woord Al die woorde Presiese frase   /// Afrikaans Vandag -- Januarie 1998 /// Geen middelmatigheid vir ons jeug (AV 5:1) /// 
Afrikaans en die Universiteit van Natal (AV 5:1) /// Die Stigting nou en vorentoe (AV 5:1) /// Medewerker van die Boekebeurs in Vlaandere 
(AV 5:1) /// Hartlik dank vir die terugvoering (AV 5:1) /// Di Afrikaans staan nie in woordeboeke nie (AV 5:1) /// Hou op kla en doen iets 
positiefs! (AV 5:1) /// M-Net se verhouding tot Afrikaans (AV 5:1) /// Afrikaans in 'n demokratiserende Suid-Afrika (AV 5:1) /// Fase Twee 
van di inisiatief l nog voor (AV 5:1) /// Taalkreatief? vir seker Afrikaans kreatief (AV 5:1) /// (Her)ontdek Nederlands via Afrika (AV 
5:1) /// Dit gaan goed met Afrikaans in die Oos-Kaap (AV 5:1) /// Vroeg al gestry vir Afrikaans (AV 5:1) /// Beterskap vir moe meisie (AV 
5:1) /// Nederland leer kinders die waarde van lees (AV 5:1) /// In die speurroman tel die Jakob sonder die ware (AV 5:1) /// Geen 
anglisisme nie (AV 5:1) /// Afrikaans word net in SA gesing -- s wie? (AV 5:1) /// Die antwoord is: aanpasbaarheid /// Ons Angel-Saksiese 
pleknaamgewing (AV 5:1) /// Privaat skole verseker moedertaalonderwys (AV 5:1) /// Andertaliges daag mekaar in Afrikaans uit (AV 5:1) /// 
Niks doen dit soos Afrikaans nie (AV 5:1) /// Radio sonder grense vandag (AV 5:1) /// Grootword met Boerneef en boeremusiek (AV 5:1) /// 'n 
Glimlag vir Anna (AV 5:1) ///

